
Premier: 'Ons het goed beplan vir stilstand'
Loading player...
Die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het vanmiddag 'n padblokkade op die N4 buite Mbombela inspekteer.
Sy sê alle rolspelers in die regering was goed voorbereid vir die EFF se beplande dag van stilstand.
Sy sê alle rolspelers in die regering was goed voorbereid vir die EFF se beplande dag van stilstand.