
Nuwe valuasierol vir eiendom in Mbombela gepubliseer
Loading player...
Die valuasierol vir eiendomme in Mbombela-munisipaliteit is gepubliseer en eienaars het slegs beperkte tyd om appèl aan te teken as hulle voel hul eiendom is oorwaardeer. Tim Tyrell van die Organisasie teen Belastingmisbruik waarsku mense kan nare verrassings met hul eiendomsbelasting verwag as hulle nie die valuasie voor die spertyd nagaan nie. Die nuwe waardasies tree op 1 Julie vanjaar in werking.