
Die Nkomazi 400-tydren is hierdie naweek in Malelane
Loading player...
Na ‘n afwesigheid van ses jaar is die Nkomazi 400 terug op die Suid-Afrikaanse Rally-Raid Kampioenskap kalender. Dit vind Vrydag en Saterdag in Malelane plaas.
Liané Horn sê groot name en spanne in tydrenne gaan in aksie te sien wees.
Liané Horn sê groot name en spanne in tydrenne gaan in aksie te sien wees.