Dr. Neville wil passie vir noodhulp met gemeenskap deel

Loading player...
Dr. Neville Vlok, hoofgeneesheer van die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga (SANL), sê waarom hy opgewonde oor sy betrokkenheid by die SANL is en hoe mense by die organisasie betrokke kan raak.
29 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min