
SANParke stel eerste vrou aan as hoof uitvoerende beampte
Loading player...
SANParke het die aanstelling van die eerste vrou as die organisasie se hoof uitvoerende beampte aangekondig. Hapiloe Sello het in 2015 by SANParke aangesluit as bestuurshoof van toerisme-ontwikkeling en bemarking waar sy kommersialisering-strategieë geïmplementeer het. Sy het tussen Junie en November 2022 as hoof uitvoerende beampte waargeneem. Volgens Pam Yako, voorsitter van die SANParke raad, is dit ‘n betekenisvolle stap in die rigting van transformasie en die bemagtiging van vroue in die bewaringsektor. SANParke woordvoerder, Rey Thakhuli: