
#GROOTtrauma 08 Maart 2023 - 3500 robotiese prosedures vir die Urologie departement!
Loading player...
Die Urologie hospitaal in Hatfield vier 3500 suksesvolle robotiese operasies. Dr Ligthelm gesels oor die prestasie.