
Munisipale werkers dreig glo We Care 4 Nelspruit-vrywliigers met die dood
Loading player...
TJ Maré van We Care 4 Nelspruit voer aan dat werknemers van Mbombela-munisipaliteit vanoggend sy werkspan se lewens gedreig het, omdat hulle kwansuis hulle hul werk kos.