Namibië het goeie wette vir kinderbeskerming

Loading player...
Die voormalige Namibiese kinder-advokaat het haar reaksie gegee op armoede wat 'n negatiewe impak op die gesondheid van Namibiërs het, veral kinders. Wanvoeding is steeds die nommer een moordenaar van kinders onder die ouderdom van vyf. Kindersterfte-syfers onder vyf jaar in die land is 46,7 per 1 000 geboortes. Advokaat, Ingrid Husselman het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê Namibië as 'n land het goeie wette en beleide wat kinders beskerm.
5 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Ockert Jansen gesels oor die ingefaseerde deregistrasie van maatskappye

Jean-Louis Knouwds het in diepte gesels met Ockert Jansen, die hoof van Bemarking, Korporatiewe Kommunikasie en Kliëntediensbestuur. Die ingefaseerde deregistrasie van maatskappye wat nie hul voordelige eienaarskap verklaar het nie, is deur BIPA begin, en die sperdatum is 16 Mei.
8 May 7AM 25 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel Multiforce

Estie Schreiber gesels hierdie week oor A.Vogel Multiforce, die nommer 1 alkaliese poeier in Suid-Afrika en Namibië. A.Vogel Multiforce is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir enige navrae kan jy Estie per e-pos kontak by info@sanatural.co.za, of besoek www.avogel.co.za vir meer inligting.
7 May 4AM 11 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel Echinaforce

Anette Rheeder gesels hierdie week oor A.Vogel Echinaforce – dié produk vir die voorkoming en/of behandeling van verkoues en griep. Kies A.Vogel Echinaforce in ‘n vorm van jou keuse: druppel, tablet, koutablet en die seerkeel sproei. Sonder voorskrif beskikbaar in jou naaste apteek. Jy kan haar per e-pos kontak by…
30 Apr 3AM 10 min