Demi Lee wil ‘Die Kontrak’ ʼn tweede keer wen

Loading player...
Dié popster het in 2018 die eerste seisoen van die sangkompetisie gewen en vanjaar is sy slaggereed om as mentor weer met die louere weg te stap.
17 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min