
Sperdatum al nader vir Kuns Inni Liedjiebos
Loading player...
‘n Splinternuwe inisiatief van Innibos nooi die publiek uit om gedigte te skryf wat dan deur professionele musikante en kunstenaars in liedjies of kundwerke omskep sal word wat tydens diue fees in Junie ten toon gestel sal word. Die tema is: Vars, vernuwe, groei en gelukkig. Die sluitingsdatum vir gedigte is volgende Donderdag. Komponis Lizanne Barnard verduidelik hoe werk Kuns Inni Liedjiebos.