
Opknappingswerk in die Krugerwildtuin vorder goed
Loading player...
Opknappingswerk aan toerisme fasiliteite in die Krugerwildtuin is goed op dreef. Volgens die woordvoerder, Ike Phaahla, word dit deur die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewing befonds en sal dit nog sowat twee jaar duur. Besoekersverblyf in Krokodilbrug-kamp, Biyamiti en Bateleur-boskamp is reeds opgeknap.
‘n Kontrakteur sal ook aangestel word op paaie op te gradeer.
‘n Kontrakteur sal ook aangestel word op paaie op te gradeer.