Hoe om te klink soos Neil Diamond? Maklik, sê Steve Hofmeyr

Loading player...
Steve Hofmeyr meen hy is Neil Diamond se grootste aanhanger en vertel in dié stuk meer oor sy liefde vir die musiek en sy groot konsert binnekort in Pretoria.
21 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min