Luister: Jong, doofgebore Zoé jaag musiekdroom na

Loading player...
Zoé sê sy laat nie toe dat haar gehoorprobleem in die pad staan van haar grootste droom om musiek te maak nie.
24 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min