
Man van Pakistan praat vlot Afrikaans met Rob en Roz!
Loading player...
Irfan van Pakistan het almal se aandag gegryp op TikTok toe hy eweskielik Afrikaans begin praat! Maar hy praat nie net die taal nie, hy leer selfs vir almal in sy gemeenskap Afrikaans praat. Die Meneer van Kakamas het met Rob en Roz gepraat om te verduidelik hoe hy Afrikaans leer praat het en hoekom hy die taal so lief het.