Riaan Cruywagen-storie inspireer skepper van ‘Blits-Bulletin’

Loading player...
“Hy het vertel hy het op ʼn dag ingestaan vir die ou wat eintlik destyds die nuus gelees het, en toe doen hy dit so goed dat hulle hom as die nuusleser aangehou het.”
26 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min