Luister: Moenie die geskenke in jou leierskapsreis miskyk nie

Loading player...
Wat is die geskenke wat ʼn leier in die proses op pad na ʼn uitkoms ontvang? Dr. Johan Beukes bespreek hierdie geskenke as deel van sy 8-bewegingmodel vir diepgaande verandering.
30 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min