
Rosestad Skole Top 10 - Hoërskool Fichardtpark
Loading player...
Groot pret by die #RosestadSkoleTop10 gisteraand! Baie dankie aan Karla Marais & Ethan Burger van Hoërskool Fichardtpark wat 'n draai kom maak het by die Bloemskou!