Esté Gross sê met snit ‘Sy genade is genoeg’

Loading player...
“Weerklink”, Esté Gross se jongste enkelsnit, is ’n liedjie uit haar eie pen. Dit weerspieël ’n diep behoefte om in God se teenwoordigheid te wees en sy nabyheid te ervaar.
5 May 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min