
Honde vlieg uit Soedan om herenig te word met familie in SA
Loading player...
Ilse Young het daarin geslaag om saam met haar kinders die voorslepende geweld in Soedan te ontsnap, maar toe moes die familie besluit: kom die twee Skotse Terriers saam of nie?