Nuwe musiek wys Jennifer Zamudio se skryfvernuf

Loading player...
Sy vergelyk die twee liedjies uit haar eie pen, “Hartswater” en “Dis wat jy doen”, met babas en sê skertsend dit was ‘n moeilike geboorte met albei dié bloedjies.
12 May 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min