
Nuusberig: Nkune skuldig aan dubbele moord
Loading player...
Hlabirwa Rassie Nkune (37) is gister deur die Mpumalanga Hooggeregshof in Mbombela skuldig bevind aan die dubbele moord, met voorbedagte rade, op sy vriendin Pretty Mazibuko en haar suster, sers. Marcia Mazibuko verlede jaar in KaNyamazane.
Nkune staan ook in Delmas tereg op die moord van ‘n ander vriendin. Moordklagtes is vroeër voorlopig teen hom en drie medebeskuldigdes teruggetrek in die Hillary Gardee-saak.
Nkune staan ook in Delmas tereg op die moord van ‘n ander vriendin. Moordklagtes is vroeër voorlopig teen hom en drie medebeskuldigdes teruggetrek in die Hillary Gardee-saak.