‘Nagtegaal van Nylstroom’ reik snit ná ‘Die Kontrak’ uit

Loading player...
Gabi Swanepoel, top 3-finalis van die tweede seisoen van ‘Die Kontrak’ het in die ateljee met Maroela Media oor nuwe musiek, haar loopbaan en sangkompetisies gesels.
18 May 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min