Laeveld Ervaring: Opwindende (gratis) opleiding die week aangebied

Loading player...
Wat gaan aan in die Laeveld? Na 'n afwesigheid van etlike weke is Linda Grimbeek van die KLCBT terug om jou op hoogte te bring van plaaslike verwikkelinge.
Sy gesels met Mireille.
24 May 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA bied ondersteuning vir kinders

Kinders wat met kanker gediagnoseer word het spesiale behoeftes wat verskil van die van volwassenes. KANSA bied daarom spesifieke ondersteuning. Anina Meiring, dienstebestuurder van kinderkanker wat KANSA se TLC-program bestuur, wei daaroor uit.
30 Sep 12 min

KANSA: Berading landwyd gratis beskikbaar

KANSA bied mense wat met kanker gediagnoseer word telefoniese beradingsdienste in 'n verskeidenheid tale wat landwyd beskikbaar is. Maatskaplike werker, Gretchen Minnaar, vertel meer oor hierdie program.
23 Sep 9 min

KANSA: Kry hier kliniese ondersteuning

Vlooi Venter, 'n opleier en kliniese verplegingspesialis by KANSA, vertel meer oor die kliniese ondersteuning wat die die organisasie vir pasiënte en hul naastes bied.
23 Sep 13 min