Medelye na afsterwe van voormalige voorsitter van Mpumalanga G-P-F

Loading player...
Die LUR vir gemeenskapsveilighied in Mpumalanga, Vusi Shongwe, het sy medelye betuig met die afsterwe van Kevin Pillay. Pillay is Woensdag na ‘n kort siekbed oorlede. Hy was vir langer as ‘n dekade die raadsvoorsitter van die provinsiale gemeenskapspolisiëringsforum, en was ook die algemene sekretaris van die nasionale koördineringsforum. Volgens Shongwe se woordvoerder, Moeti Mmusi, was Pillay op die voorste linie van gemeenskapspolisiëring.
2 Jun 2023 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min