Opskop in Afrikaans by ATKV-Klein-Kariba

Loading player...
Het jy al gehoor van die Opskop in Afrikaans-naweek, wat vanaf 23 – 24 Junie 2023 by ATKV-Klein-Kariba gaan plaasvind? In hierdie podsending vertel Therien Taljaard, ATKV-oorde se digitale en kommunikasiebestuurder, meer oor dié naweek.
13 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min