Helpende Hand Studietrust skop Trustveldtog af

Loading player...
Zander Botha, ‘n fondsbestuurder van Helpende Hand Studietrust, gesels oor die nuwe Trustveldtog wat pas afgeskop het. Die doel van hierdie veldtog is om trusts reg oor Suid-Afrika aan te moedig om by die Helpende Hand Studietrust betrokke te raak.
13 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min