
Lunch Punch: Waar In Die Wêreld Is... Coert Grobbelaar
Loading player...
Waar In Die Wêreld Is... Bekende Suid-Afrikaanse tenoor Coert Grobbelaar, wat ook op wêreldverhoë in Duitsland en Italië opgetree het, kuier in die ateljee.