Lunch Punch: Leandry Smith Junior Burgemeester van Pretoria oor Jeugdag

Loading player...
Die Junior Stadsraad van Pretoria, is ’n nie-winsgewende jeug-organisasie wat in 1979 deur die Verenigde Nasies se projek “Die Internasionale Jaar van die Kind” gestig is. Twee Hoërskool verteenwoordigers (een in Graad 10 en een in Graad 11) dien op die raad. Daar is tans 38 Hoërskole in Tshwane wat deur die Junior Stadsraad verteenwoordig word. Leandry Smith, 'n Graad 11 leerling van die Afrikaanse Hoër Meisies Skool, is die Junior Burgermeester van Pretoria.
16 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min