Lied is Jan Rhaap se Vadersdagbelofte aan sy kinders

Loading player...
“Maak nie saak wat gebeur nie, ek sal hier wees vir julle elke liewe dag van die res van my lewe. Solank as wat ek kan, sal ek julle liefhê en beskerm.”
18 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min