In-studio interview with Tyronne Adams
Loading player...
Dis een van ons gunsteling maande..jeugmaand... en vanjaar
se tema fokus op die versnelling van die jeug se toekoms!
Ons was geëerd om 2 jong talentvolle en hardwerkende jong
manne van Wellington met ons in die studio te he, wat hul eie
besigheid bestuur. Tyronne Adams en Lindley Hendricks van Kumin & Khords deel hulle storie vir Jeug Maand.