
Hougaard se long het platgeval, sê Nádine
Loading player...
Die voormalige Springbok losskakel Derick Hougaard se linker long het drie dae gelede platgeval, sê sy vriendin Nádine. Die sangeres het Woensdag oggend aan Jacaranda FM Nuus gesê die die onderste deel van Hougaard se regter long het ook daarna platgeval.
Hougaard, wat agt keer vir die Springbokke uitgedraf het, is verlede Saterdag in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by huis gevind is.
Hougaard, wat agt keer vir die Springbokke uitgedraf het, is verlede Saterdag in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by huis gevind is.