
Pumas glo eindstryd kan herhaling wees van 2022 Curriebeker sukses
Loading player...
Die Airlink Pumas kry Saterdag die geleentheid om hul Curriebeker-titel in Bloemfontein te verdedig teen die Cheetahs. Die Vrystaatse span het die voordeel van 'n tuiswedstryd, maar Pumas-afrigter, Jimmy Stonehouse, sê dit plaas ook ekstra druk op die Vrystaatse span.
Hy het gister die media te woord gestaan oor wat hulle vir die eindstryd beplan.
Hy het gister die media te woord gestaan oor wat hulle vir die eindstryd beplan.