Hoop is tema van Andriëtte se lewe, loopbaan

Loading player...
“ʼn Mens raak eintlik net dieper met ouderdom. Dit is dalk omdat my lewe voller en dieper geword het, maar ek wil nou sing oor die goed wat my hart raak.”
22 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min