
“Ons het nie gedink hy gaan dit maak nie,” sê Nadine
Loading player...
Springbok-legende Derick Hougaard en sy maat, die sangeres Nadine, was onlangs regoor oor die media na Hougaard in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by huis gevind is.