Skokdiagnose ruk Retief Burger tot stilstand

Loading player...
Retief vertel in Maroela Media se ateljee dié skokdiagnose het sy gesin tot stilstand geruk, maar dit het hom ook opnuut weer bewus gemaak van sy roeping as geestelike leier en ook as liedjieskrywer.
2 Jul 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min