Opwindende nuwe duo, Victoriastraat, gesels oor hulle Debuut EP en enkelsnit.

Loading player...
Gerhard Mare en Bernice Swartz van die duo "Victoriastraat" gesels met Rudolph oor hulle debuut EP, "In Dok se Hok", en een van diie snitte, "Regtig jy". Hulle vertel ook meer oor hulle liefde vir musiek, hoe hulle begin saamsing het en hoe hulle hulle toekoms sien.
5 Jul 2023 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes

Amanda en Rob Ellis vertel van Kitty Rescue 911

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
5 Jun 16 min