
Nuusberig: Liggaam van vermiste Piet Skead gevind
Loading player...
Die vermiste Piet Skead, 'n baie bekende sakeman en betrokke lid van die Witirvier-gemeenskap, is vanoggend kort voor 09:00 gevind na hy Saterdag verdwyn het.