Vragmotors by Water Boven aan brand gesteek
Loading player...
Opruimingswerk is onderweg op die N4 tussen die Waterval Boven-tonnel en Waterval Onder waar vyf vragmotors gisteraand aan die brand gesteek is.
Polisiewoordvoerder, Brigadier Selvy Mohlala, sê die motief is tans onbekend.
Volgens hul inligting het mense die vragmotorbestuurders forseer om te stop en hul vragmotors agter te laat. Motoriste is aangeraai om die pad te vermy en eerder Schoemanskloof te gebruik.