Lunch Punch: Nádine oor Kleure in Atterbury Kollig en Derick Hougaard

Loading player...
Nádine gaan terug in tyd en herroep die grootste treffers van dekades in kleur. Soos die seisoene van die lewe ons in skakerings van warm somersgeel begelei tot in die indigo-blou van winter, verf Nadine voort op haar suksesverhaal van Skildery. Kleure is sonder twyfel die perfekte titel vir haar nuutste vertoning.

Liedjies uit die verlede kry weer nuwe kleur – van Nádine se grootste treffers, asook plaaslike en internasionale treffer-liedjies soos “True Colours” van Cindy Lauper, “Red Red Wine” van UB40 en “True Blue” van Madonna. Selfs Tom Jones se “Green Green Grass of Home” en Prince se “Purple Rain” kry ‘n Nádine verwerking en ‘n tikkie goud verskyn op Spandau Ballet se “Gold”.

Enkele verrassings uit die Afrikaanse pop-geskiedenis sal ook nuwe skakerings uit die reënboog kry.

KLEURE – die vertoning van Nadine wat kleur gaan gee op ‘n spesiale aand – ‘n reënboog wat jy nie mag misloop nie!
14 Jul 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min