Lunch Punch: Ouma Madge word 100 jaar

Loading player...
Goeie Nuus Vrydag: Ouma Madge Holloway is gebore 12 Julie 1923 in Leeudoringstad. Sy is in Meyerton in ‘n ouetehuis, in Huis Meyerton.
Nellie Watkins, 'n familielid baie na aan ouma Madge het met haar gesels op haar 100ste verjaarsdag vroeër die week.
14 Jul 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min