
EKSKLUSIEF: Leandie du Randt gesels oor nuwe kykNET-drama 'Hartklop'
Loading player...
As jy nog altyd iets soos 'Grey’s Anatomy', 'The Good Doctor', 'Chicago Med' of 'New Amsterdam' in Afrikaans en binne 'n plaaslike konteks wou sien, sal dié nuwe reeks beslis jou hart vinniger laat klop. Rob Forbes en Rozanne McKenxie is onsettend opgewonde oor hierdie splinternuwe reeks en het met geliefde aktrise Leandie du Randt gesels.