Wouter Botes los raaisels op ‘soos Indiana Jones’

Loading player...
“Ek kan nie aanvaar dat daar nie antwoorde is vir sekere goed nie. Jy kan doodeenvoudig nie soos mis voor die son verdwyn nie.”
27 Jul 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min