
Die Flooze gesels oor 7de Laan se einde
Loading player...
Sorina Erasmus het dalk in ons lewens ingejaag gekom as Die Flooze op '7de Laan', maar sy is soveel meer as net haar alterego. Die bekende aktrise en sangeres, het pas haar nuutste enkelsnit, "Tjomma, Jy's 'n Champion" bekendgestel. Rob en Roz gesels met Sorina oor haar enkelsnit en natuurlik, die einde van '7de Laan'.