
Samwu-staking: Tshwane Burgemeester Cilliers Brink praat oor volgende stappe
Loading player...
Hierdie naweek is 'n stadswerker geskiet na sy skof in Montana. Die munisipalewerkers en die Samwu-staking hoop om verskeie probleme aan te spreek maar ongelukkig is Tshwane burgemeester Cilliers Brink nie oortuig van hulle intensies na die naweek se voorval.