‘Genade, gebede dra my’ sê Candy Benson ná gesondheidstryd

Loading player...
Soos die blondekop sangeres Candy Benson nou borrelend voor ʼn mens sit en gesels, sal jy skaars kan glo dat sy twee jaar tevore by die dood omgedraai het en sedertdien verskeie storms moes trotseer.
18 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min