Atterbury Trust vier kwarteeu se lewensveranderende nalatenskap

Loading player...
Zahn Hulme, die Atterbury Trust se uitvoerende trustee, het in die Maroela Media-ateljee gekuier en teruggekyk op ’n kwarteeu van omgee, planne maak en ʼn nalatenskap bou.
21 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min