Juanita se nuwe snit wil harte bemoedig, voete laat dans

Loading player...
Dié lied se musiekvideo, waarin die sanger en akteur Robbie Wessels ʼn verskyning maak, beloof om die lagspiere te kielie.
25 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min