Riaan Grobler maak hart oop oor bipolêre depressie

Loading player...
“Ek het besef [die depressie] is groter as wat ek is en ek moet óf hulp kry óf ek moet ʼn einde daaraan maak. Ek het voor my veertigste verjaarsdag haarfyn beplan hoe ek my lewe gaan beëindig.”
31 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min