Op die verhoog kan Nádine weer asemhaal

Loading player...
Ondanks die persoonlike uitdagings en onstuimige waters wat die sangeres Nádine die afgelope jaar moes trotseer, hou sy haar gesig na die son gedraai en floreer sy as kunstenaar en entrepreneur.
6 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min