Alzheimer se siekte 'n reis van liefde, geduld en begrip

Loading player...
Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die eerste episode praat ons met dr. Susan Coetzer, ʼn geriatriese spesialis, by haar private praktyk in Johannesburg oor wat dié siekte behels, wat die behandeling en voorkomingsmoontlikhede is, asook oor die geloofwaardigheid van genetiese Alzheimer opsporingstoetse.
12 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min